Thursday Aug 15, 2019
Venster 23
Ons gesels saam met ds. Lieze Miering oor die eerste eeuse kulturelewaardes waarin Jesus geleef het en waaroor die Nuwe Tesament skryf. Hierdie waardes help ons om die leefwêreld van die mense in die Bybel te verstaan. Kom reis saam met ons deur hierdie interessante gesprekke. NG Elarduspark.
Comments (0)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
No Comments
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.