NG Elarduspark

9 Ja en - Danie Vermaak - Moedswillig vs Gewillig

November 15, 2019

Ds. Danie Vermaak gesels met ons oor spiritualiteit, God se reis saam met ons. Luister met jou kop en hart en word deur God se storie geïnspireer!