NG Elarduspark

13 Ja en - Christian Oberjolzer - Rivier van lewende water

March 17, 2020

Ds. Christian Oberholzer gesels met ons oor "Rivier van lewende water". Ons deel in spiritualiteit, God se reis saam met ons. Luister met jou kop en hart en word deur God se storie geïnspireer!