
Tuesday Mar 12, 2019
Venster 10
Ons gesels saam met ds. Maartje vd Westhuizen oor die eerste eeuse kulturelewaardes waarin Jesus geleef het en waaroor die Nuwe Tesament skryf. Hierdie waardes help ons om die leefwêreld van die mense in die Bybel te verstaan. Kom reis saam met ons deur hierdie interessante gesprekke. NG Elarduspark
No comments yet. Be the first to say something!