NG Elarduspark

10 Ja en - Danie Vermaak - Vinnige antwoorde en verrassings

March 11, 2020

Ds. Danie Vermaak gesels met ons oor "Vinnige antwoorde en verrassings". Ons deel in spiritualiteit, God se reis saam met ons. Luister met jou kop en hart en word deur God se storie geïnspireer!